send link to app

rooi rose app for iPhone and iPad


4.8 ( 3728 ratings )
Lifestyle Newsstand Professional & Trade
Developer: Zinio Pro
Free
Current version: 4.1.0, last update: 4 years ago
First release : 14 Jun 2014
App size: 146.55 Mb

rooi rose is die klassieke alles-in-een-tydskrif vir die stylvolle Afrikaanse vrou wat sukses nastreef en haar uniekheid uitleef deur te luister na die klop van haar eie hart. Sy weet wat sy graag wil hê: net die heel beste mode en skoonheidsartikels, gesondheidsraad, onthaal- en dekoridees, alles in haar gunsteling glanstydskrif, rooi rose – altyd SINVOL, STYLVOL & PROPVOL.

Pryse vir subskripsies:

• 1 aantal = 49.99 ZAR

• 3 maande subskripsie = 79.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

• 6 maande subskripsie = 169.99 ZAR , word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

• 1 jaar subskripsie = 299.99 ZAR , word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy URL: https://www.caxtonmags.co.za/advertising/privacy-policy
Terms of service: https://www.caxtonmags.co.za/advertising/terms-conditions